ASTV sien die lug op 4 Januarie 2010 (of later)

Afrikaanse Satelliet Televisie (ASTV –www.astv.co.za) Begin die 4de Januarie 2010 uitsaai.Dit is ‘n gratis kanaal wat vir almal beskikbaar is, dit is egter belangrik om te onthou dat jy wel jou DSTV dekodeerder moet instel om hierdie uitsending te ontvang.  Vir meer inligting kan jy na www.astv.co.za gaan en daar kyk vir die nodige inligting.

Ek sien uit na hierdie nuwe kanaal.

Dit wil my lyk asof dit nog ‘n week of twee gaan wees voor ASTV die lug sien!