Uiteindelik!

Dit wat ek al vir ‘n aantal jare voorspel is uiteindelik besig om te begin gebeur. Die Internet pryse is besig om te val. Toegang tot die Internet is nou besig om binne die bereik te kom van meer en meer Suid-Afrikaners.

Ek sou se dat ek dink die grootste veranderinge begin het toe Afrihost ‘n revulusie begin het deur die prys van Internet toegang se prys te verlaag na tot R14.50 per gig. Ek glo vas dat op die primere diensverskaffers in die land besef het dat hul dae van groot winste iets van die verlede is. Ek glo ook dat maatskappye soos MTN en Vodacom ook besef het dat hulle heel moontlik hulle pryse sal moet begin verlaag. Hoekom sou iemand tot R2000 per gig betaal indien R14,50 moontlik is.

Ek glo dat Afrihost op daardie stadium die eerste diensverskaffer was wat werklik hul gebruikers in ag geneem het. Ek het ook op daardie stadium dadelik van diensverskaffer verander. Nie net om hul te ondersteun in wat hulle doen nie, maar ook omdat dit finansieel baie sin gemaak het vir my.

Mweb het laasweek aangekondig dat hulle nou onbeperkte Internet beskikbaar maak teen ‘n ongelooflike goeie prys. Reg oor die web word daar nou nog gepraat oor hierdie stap. Mweb was vir ‘n baie lang ruk verseker een van die maagskappye wat nog die duurste was met hul aanbiedings en dit is wonderlik om te weet dat hulle nou in die regte rigting beweeg. Nie net in die regte rigting nie, maar al die kleiner ISP’s sal nou ook hul pryse moet laat val.

Dit is ‘n groot deurbraak vir die Internet verbruikers in Suid-Afrika. Afrihost het aangekondig dat hulle teen Dinsdag hul nuwe beter aanbiedings sal aankondig. Ek sien uit na hierdie aankondiging!

Die einigste deel van Internet toegang waarvan pryse nie afneem nie is Telkom. Telkom se pryse vir Internet toegang het die afgelope paar jaar eerder toegeneem. Jy as intekenaar is ook verplig om ‘n telefoonlyn by te neem wat dan ook nog ‘n hele paar rand by jou rekening sit elke maand. Telkom moet hierdie monopolistiese houding en gebruike afskaf. Jou telefoonlyn en Internetkonneksie behoort twee aparte opsies te wees. Ek wil nie ‘n Telkom telefoon he nie, maar ek moet vir een betaal omdat ek ADSL by my huis wil he. Dit is tyd dat hierdie pryse ook begin daal.

Changing Face of Television

The television industry is changing internationally and eventhough we are far behind at least it looks like we are starting to move in the right direction.

In about 5-7 years time I strongly believe that a-la-carte television programming will be something that has become part of our daily lives. Being able to access content when we need it will be something that we are not able to live without and we will all wonder how on earth we ever survived without it. The thought of having to wait for a programme to show on a specific day at a specific time will seem ancient.

In South Africa it is still a few years away but in the US I am sure that we will see it becoming widely available in the next two to three years.

I am basing this on the fact that Google is in the process of launching a new video search feature and also the fact that regulators in the US is looking to make content on-demand a requirement of all broadcasters. The great thing is that you will pay for content that you want to see and not for all the other programming that is pushed out just to fill the day. This content is mostly subsidized by the popular content.

Another step in the right direction is the fact that we will soon see the launch of a brand now Satellite television service. On Digital Media will be launching their services before the end of May and we will start to see some competition in the digital satellite arena. Competition is important to improve services. I believe that the new content provider will struggle at first but at the price ranges that they will enter the market I will definitely sign up. Even if it is just to support the underdog and establishing choice I am in favour of this new service.

Photo Festival! 27 March 2010 – Bethlehem

Photoshop and Photography Festival:

A workshop held in the Beautiful Eastern Free State

Summary:

Attention all Photography and Photoshop enthusiasts – (Beginners and Advanced)
On 27 March a workshop on Photography and Photoshop will be held in Bethlehem.
Speakers will include Mohammed Jogie, an internationally acclaimed design guru who will talk on Design Principles for Photographers and Special Effects, Miguel de Carvalho – a master in the field of advertising and glamour, who will talk on Retouching your photography and Igno van Niekerk, a photographic storyteller who will show how photographic principles are essential to digital workflow.
Cost: R550.00 per person (including lunch)
Venue: Witteberg High School, Bethlehem
When: Saturday – 27 March 2010 – 09:00 – 16:00
For more information: Visit www.fotofees.co.za or www.photofestival.co.za
Enquiries: Tel – 011 782 4297

Full Programme:

09:05 – 09:30 – 5 Principles of Creativity and the golden Mean – (Designthink for Photographers).
Speaker: Mohammed Jogie.
In this session Mohammed Jogie will take you through the “science” of design. Every photographer can benefit from understanding these principles, as they are underlying to the fundamentals of photographic composition.

09:30 – 10:30 Camerawork and Capturing with workflow in mind.
Speaker: Igno van Niekerk:
Igno shares the basics of digital capturing – the importance of understanding file formats, aperture, shutterspeed and ISO, as well as good camera skills to make sure that the best is made of every picture. He will also share the power of photographic workflow to save time by using Photoshop Ligthroom to show how a wedding photographer’s workflow can save hours of precious time.

10:30 – 11:00 Teatime

11:00 -12:00 Retouching in Photoshop.
Speaker – Miguel de Carvalho:
Miguel will take you through the power of Photoshop as a retouching tool. You will learn the skills of Photoshop insiders in terms of whitening teeth, brushing away blemishes, softening skin, treating tattoos etc. Photographers will walk away understanding that a great portrait is not finished until the Photoshopping is done.

12:00 – 13:00 Photoshop Special effects.
Speaker: Mohammed Jogie.
Mo will show photographers how to create elements like fire, lightning, fog, rainbows and rain to photographs. Not only will you learn some really cool stuff about some really hot stuff. You will also learn things about Photoshop that will astound you!

13:00 – 13:45 LUNCH

13:45 – 14:30 Photoshop, landscapes and storytelling. The fundamentals every Photographer should know.
Speaker: Igno van Niekerk.
In this session you will learn how to enhance the stories you tell with Photoshop by using Levels, curves, layers etc combined with an eye for the landscape and a “feel” for the light. A powertour on the fundamentals of Photoshop for unleashing the landscapes of stories and the stories of landscapes.

14:30 – 15:30 Ensemble –
Every speaker takes 10 minutes to show you some really cool things about Photoshop.

15:30 – 16:00 Showcase.
Attendees will be showing some of the things they have been doing with Photoshop. (More information on registration)

16:00 Close and Depart.

Thought process:
Because this is the first weekend of the holidays, we hope that photographers will make the most of the opportunity to spend the weekend or part thereof in the beautiful Eastern Free State. (Clarens, Rosendal, Paul Roux and Bethlehem). Others may drive through for the day…

Kind Regards/Vriendelike Groete,
Igno van Niekerk
083 376 1330

Nuwe Webblad – Nasionale Museum Bloemfontein

Ek het ‘n rukkie terug gehoor dat die Nasionale Museum Bloemfontein, hard besig is om aan hulle nuwe webblad te werk. Ek het toe vandag gehoor dat die nuwe webblad pas voltooi is. Ek het sommer dadelik gaan kyk.

Ons is geneig om te vergeet dat ‘n museum ‘n kritiese deel behoort te vorm van enige kind se opvoeding en dat ons werklik bevooregd is om in Bloemfontein sulke ongelooflike museums te he.

Voor ek die webblad besoek het, het ek nie besef hoeveel verskillende museums in Bloemfontein is nie. Van Florisbad tot die Eerste raadsaal. Hierdie is almal museums wat ek verseker binnekort gaan besoek.

Dit is so belangrik dat instansies soos die Nasionale Museum ‘n webblad moet he wat nie dood voorkom nie, die webblad moet gebruikersvriendelik wees. Teks op so ‘n blad moet ook nie te tegnies wees nie en moet met die gebruiker kommunikeer op ‘n vlak wat hy/sy verstaan. Ek dink werklik dat hierdie webblad daarin slaag om effektief te kommunikeer.

Die Nasionale Museum het ‘n groot taak en ek dink hulle neem nou ‘n stap in die regte rigting.

Die enigste ding op die webblad wat ek werklik mis is ‘n plek om in te teken op ‘n nuusbrief. Ek glo dit is ‘n baie belangrike deel van enige webblad en is krities om deurlopend met die gemeenskap te kommunikeer. Dit is ook handig om enige nuwe uitstallings of ander gebeurtenisse onder almal se aandag te bring. Ek is wel verseker dat daar binnekort wel ‘n plek wees waar jy op hul amptelike elektroniese nuusbrief sal kan inteken.

Ek het deur die webblad gewerk en is werklik beindruk deur die feit dat jy werklik alles wat jy oor die museum sou wou weet, kan uitvind. Die webblad kan besoek word by www.nasmus.co.za, maar maak seker dat jy nie net die webblad besoek nie, gaan besoek sommer dadelik die museum self ook!